Die nuutste tegnologie deur Brother is ideaal vir kunsvlyters! Die Brother ScanNCut werk onafhanklik van enige rekenaar, het 1 100 ontwerpe reeds gelaai en sny deur ‘n verskeidenheid van materiale soos vaniel, felt en papier.