PNA
Colour your world
Home • Jong Nuusleser
Vir Die GROOT Ontbyt
JONG NUUSLESER 2026Kompetisie!
Sluitingsdatum: 15 Mei 2026 om 12:00!
Die Groot Ontbyt Jong Nuusleser Kompetisie gee vir jong talentvolle kinders die kans om hul nuusleesvaardighede te wys.
Leerders tussen 10 en 17 jaar oud is welkom om deel te neem.
Skryf in, laai jou video op en wys jou talent aan die beoordelaars.
Fantastiese pryse en die kans om op Die Groot Ontbyt te verskyn!
Vul die inskrywingsvorm in met jou besonderhede.
Laai ’n kort nuusleesvideo van jouself op.
’n Onafhanklike paneel beoordeel alle inskrywings.
Finaliste word genooi na die ateljee en die wenner word aangekondig.
Moenie hierdie ongelooflike kans misloop nie!
Enter your address or use your current location. We’ll show the 4 closest stores first so you can start shopping from the store you choose.