PNA
Colour your world
PNA is trots om saam met GROOTfm 90.5 deel te wees van Skool Met Die GROOTste Gees 2026, ’n veldtog wat skooltrots en gemeenskapsgees vier.Gedurende die jaar besoek GROOTfm ’n deelnemende skool vir ’n regstreekse uitsending, en die publiek stem vir hul gunsteling skool.STEM & ONDERSTEUNHelp jou skool om bo uit te kom en wys waar ware GEES lê.
Om die skool met dieGROOTSTE GEES te kroon!
Wys julle skooltrots enkry jul gemeenskap om te stem.
Om die skool met die GROOTSTE GEES te kroon!
Wys julle skooltrots en kry jul gemeenskap om te stem
No products in the cart.