PNA is trots om saam met GROOTfm 90.5 deel te wees van Skool Met Die GROOTste Gees 2026, ’n veldtog wat skooltrots en gemeenskapsgees vier.

Gedurende die jaar besoek GROOTfm ’n deelnemende skool vir ’n regstreekse uitsending, en die publiek stem vir hul gunsteling skool.

STEM & ONDERSTEUN

Help jou skool om bo uit te kom en wys waar ware GEES lê.

DIE DOEL?

RAAK BETROKKE

Om die skool met die
GROOTSTE GEES te kroon!

Wys julle skooltrots en
kry jul gemeenskap om te stem.

DIE DOEL?

RAAK BETROKKE

Om die skool met die GROOTSTE GEES te kroon!

Wys julle skooltrots en kry jul gemeenskap om te stem

WYS JOU GEES. STEM. VIER SAAM.

Shopping Cart (0)

No products in the cart. No products in the cart.