Please view the sms terms of service.
message & date rates may apply. reply help for help or stop to cancel.

PNA het Noordheuwel se Top 15


PNA het Noordheuwel se Top 15 Atletiek geborg. Hiermee die uitslae:

BESTE PRESTASIES:

Provinsiale Rekord: (Ontvang 'n Trofee & 'n R500 PNA Geskenkbewys)
D'Jané Kriedeman Noordheuwel D0/17mH 59.42s  

Beste: (Ontvang 'n R500 PNA Geskenkbewys)
Jnr. Veldatleet Patrick Duvenhage Kes Hoërskool Diskus - S 0/15 61.39 1450 ABSA Punte
Jnr. Baanatleet Dais Malebane Prestige College 800m - S 0/14 2.02.71 1139 ABSA Punte
Snr. Veldatleet Liandri Geel Hoërskool Monument Gewigstoot - D0/16 14.97 1162 ABSA Punte
Snr. Baanatleet Jana van der Merwe Randburg Hoër 800m - D/016 2.10.14 1122 ABSA Punte

Beste Prestatie / Victor / Victrix: (Ontvang 'n R1000 PNA Geskenkbewys)
Hoogtse ABSA Punt: Patrick Duvenhage Kes Hoërskool Diskus - S 0/15 61.39m 1450 ABSA Punte
Victrix Ludorum: Liandri Geel Hoërskool Monument Gewigstoot - 0/16
Diskus - D 0/16
14.97m
44.97m
2300 ABSA Punte
Victor Ludorum: Patrick Duvenhage Kes Hoërskool Gewigstoot - S 0/15
Diskus - S0/15
17.42m
61.39m
2538 ABSA Punte

Wenskool:

Groot: Monument
Klein: Prestige College

Hiermee 'n paar fotos van die dag: