male
female
 
|   BOOKS and BEST SELLERS

Visit our publishers websites to view their latest reads.

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Books and Best Sellers
Please select a category that you are interested in below to see our Best Sellers.

01   -   CHILDREN'S BEST SELLERS
02   -   FICTION BEST SELLERS
03   -   NON-FICTION BEST SELLERS
04   -   NEW RELEASES
05   -   STILL TO COME

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

04   -   NEW RELEASES

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
 
Moenie Opgee Nie! - Joyce Meyer

Book Details
ISBN - 978-1-4153-0950-6
Language: Afrikaans
Binding: Softcover

Description
Voel jy soms dat jy wil opgee? In almal se lewens is daar uitdagings wat ons moet oorkom, maar ons kan besluit om nie in te gee of op te gee nie. As jy gewillig is om elke tree van die pad na God se stem te luister, sal niks jou onderkry nie – nie ander mense nie, nie jou eie tekortkomings nie en ook nie enigiets in jou verlede nie.

Joyce Meyer glo God het ’n besondere doel met jou en wil graag hê jy moet dit bereik. In Moenie opgee nie! wys sy lesers hoe om die beste op elke terrein van hul lewe na te streef. Dit sal jou die inspirasie gee wat jy nodig het om een voet voor die ander te sit as jy moedeloos raak.

Joyce bespreek kwessies soos:

  • Moet nooit sê ‘nooit’ nie
  • Weier om in vrees te lewe
  • Moenie opgee as iets vir jou belangrik is nie
  • Probeer iets nuuts
  • Die krag van hoop

As jy hierdie raad volg, sal niks jou daarvan weerhou om suksesvol te wees nie. Moenie die nuwe begin wat God vir jou beplan het, misloop nie. Sorg net dat jy gekoppel bly aan die ware bron – Jesus. Weier om op te gee en wees vasberade om die vervulling te beleef van dit wat God vir jou wil hê.

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
 
  Designed by Thats It Communications  
© Copyright 2008 PNA | Terms of Use | All Rights Reserved